Lewendige uitsendings beinvloed deur internet verbindings
Beste LuisteraarOns ondervind tans konneksie probleme vanuit Suid-Afrika, weens kabelherstelwerk wat Seacom uitvoer op ons oorseese verbindings. Indien daar van ons lewendige uitsendings dus nie plaasvind nie, vra ons om verskoning vir enige ongerief. Indien dit enigsins moontlik sal wees om verbinding te bewerkstellig, sal ons skedules normaal voortgaan. Seacom verwag om teen Vrydag die probleem uitgesorteer te kry, maar dit is nie defnitief nie.







Verwante Artikels