Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Uitsaaines.co.za
Wednesday, March 10 2010 @ 01:50 AM CST

Vandag op Uitsaaines

ALGEMEEN Vir meer inligting oor ons lewendige program inhoud vandag op Uitsaaines, besoek gerus ons program blad. Die skakel soontoe is heelbo aan die webblad, onder die opskrif "Programme". Die hele week se programme kan daar in een oogopslag besigtig word. Lewer gerus ook julle kommentaar op programme op die webblad.

Terugspoor

Terugspoor URL vir hierdie inskrywing: http://www.uitsaaines.co.za/trackback.php/vandag

Geen terugspoorkommentaar vir hierdie inskrywing nie.

2 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Anonymous aan Sunday, January 25 2009 @ 11:29 AM CST Vandag op Uitsaaines
My naam is Leo en ek is tien jaar oud. Ek is mal oor Kuifie. Watter Kuifie-boeke het Tannie al gelees?
Geskryf deur: Anonymous aan Friday, February 13 2009 @ 02:39 PM CST Vandag op Uitsaaines
Ek es MAL oor Uitsaaines, BAIE !!! goeie musiek wat julle draai.


maar asse asseblief kan julle niks veranner aan die ``promo`` reclame clips. ek luister julle op my nokia n95 selfoon, en as daar weer so`n uitsaaines reclame boodskappie kom, bars my kop uitmekaar.......

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Help ons!

ADVERTEER HIER!

Kraaipromosies

Hulpstaaf

Gebeurtenisse

There are no upcoming events

Uitsaaines Winkel