Loading...
Om jou besigheid of diens te adverteer op Uitsaaines Radio, kontak gerus vir Charmaine Carstens by radioads@uitsaaines.co.za
Versoek jou gunsteling Afrikaanse liedjie en ons kan hom dalk speel
Afrikaanse Musiek Kunstenaars!
Is jou musiek nie op ons speellys nie? Dan het ons nie jou musiek ontvang nie, dus, kontak ons dat ons aan jou kan vertel hoe om jou musiek op ons speellys te kry! Epos studio@uitsaaines.co.za
Wil jy graag by ons omroeperspan aansluit?
Gesels jy lekker in Afrikaans, en het jy 'n idee vir 'n bakgat Afrikaanse radioprogram? Dan hoor ons graag van jou. Baie mense skryf weekliks aan ons wat ook wil "uitsaai" maar wanneer hulle eers hoor dis eintlik harde werk, en nie net pret nie, hoor ons nooit weer van hulle nie! Ons is altyd op soek na goeie, lojale en passievolle omroepers. As dit jy is, kontak ons by studio@uitsaaines.co.za