Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Uitsaaines.co.za
Wednesday, September 08 2010 @ 08:34 PM CDT

Studio 1 Tel nommer

Skakel die Ateljee by 087 941 6088 vanuit SA, of +27 87 941 6088 vanuit Buiteland tydens inbel programme

Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Afrikaanse Top10 vir 4 Maart 2010

Hierdie is die top 10 treffers, soos hulle op Donderdag, 4 Maart, uitgesaai is.
Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Afrikaanse nuus om 21:00, 30 Desember 2009

Die oud-Springbok-senter Japie Mulder, sy vrou en drie kinders is in ’n kapingsdrama aan die Oos-Rand ure lank deur vier rowers rondgery nadat dié 1995-Wêreldbeker-rugbyheld in die kattebak van sy BMW 750 toegesluit is. Die kapers het die gesin omstreeks 22:00 naby ’n Caltex-vulstasie in Kiblerpark, in die suide van Johannesburg, afgelaai. Mulder het van 1994 tot 2001 in 34 rugbytoetse vir die Springbokke uitgedraf.

Die stasiebevelvoerder van die Barberton Polisiestasie in Mpumalanga, Leah Banda en haar adjunk, Sibongile Kibidu, is geskors. Dit terwyl 'n ondersoek gedoen word na die ontsnapping van 31 verhoorafwagtende misdadigers. 'n Woordvoerder vir die polisie, Leonard Hlathi sê die meeste van die ontsnaptes was onwettige mynwerkers. Hulle het glo deur 'n oefensaal se staaldak ontsnap. Hlathi sê vier van hulle is weer agter tralies.

n Vier-en-twintigjarige man is in hegtenis geneem nadat hy lukraak op mense in die middestad van Johannesburg geskiet het. 'n Woordvoerder vir die polisie, Xoli Mbele sê die man sal binnekort in die landdroshof verskyn. Mbele sê die polisie het 'n wenk ontvang van 'n man wat sommer net op mense skiet. Toe hy die polisie gewaar, het hy die vuurwapen weggegooi en op die vlug geslaan. Hy is egter op die hoek van Quartz- en Claim-straat vasgetrek en daar is beslag gelê op 'n ongelisensieërde vuurwapen.

President Barack Obama van Amerika het bekendgemaak dat intelligensie-agentskappe waarskuwings ontvang het weke voor die mislukte Kersdag bom-komplot aan boord van 'n Amerikaanse vliegtuig maar dat dit nie ordentlik oorgedra en opgevolg is nie. Obama sê dit is onaanvaarbaar dat menslike foute in die intelligensie-stelsel byna 300 lewens geëis het. Dié skerp kritiek volg nadat dit aan die lig gekom het dat die Amerikaanse regering voor die tyd van die beplande terreur-aanval in kennis gestel is. Intelligensie-agentskappe was ook bewus daarvan dat die 23-jarige Nigeriër wat daarvan aangekla word dat hy 'n vliegtuig na Detroit wou opblaas, bande met al-Kaïda het. Obama sê die swak plekke in die intelligensie-stelsel moet dadelik uitgewis word omdat die land en sy mense bedreig word.
Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Afrikaanse top 10, 17 Desember 2009

Hierdie is die laaste top 10 vir 2009.
Luister gerus op 7 Januarie 2010 om 10 nm. SA tyd, na die top 20 treffers vir 2009.

♪Top 10 vir 17 Desember:

10 Arno Jordaan - En ek draai
9 Verskeie kunstenaars - Kersfeestyd reg oor die wereld
8 Kurt Darren - Die beste medisyne
7 Wicus van der Merwe - MoenieMounie
6 Die Radio Kalahari orkes & Chris Chameleon - Staan my by
5 Jak de Priester - Elvis is nie dood nie
4 Pieter Smith & Jannie Moolman - Soetdoringboom
3 Chris Chameleon - Eiland
2 Nicholis Louw - Generaal
1 Pieter Koen & Irene van Wyk - Lyne van jou lyf.

Groentjie:
Wicus van der Merwe - Weskus Krismis
Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Afrikaanse top 10 op Uitsaaines, 10 Desember 2009

10 Arno Jordaan - En ek draai
9 Bok van Blerk - Afrikanerhart
8 Wicus van der Merwe - MoenieMounie
7 Gerhard Steyn - Baby Tjoklits
6 Die Radio Kalahari Orkes & Chris Chameleon - Staan my by
5 Pieter Smith & Jannie Moolman - Soetdoringboom
4 Nicholis Louw - Generaal
3 Chris Chameleon - Eiland
2 Jak de Priester - Elvis is nie dood nie
1 Irene van Wyk & Pieter Koen - Lyne van jou lyf

Groentjie:
Kurt Darren - Die Beste Medisyne
Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Top10 vir 5 November 2009

10 Chris Chameleon - Eiland
9 Irene van Wyk & Pieter Koen - Lyne van jou lyf
8 Gillaume - LalaLiedjie
7 Ruben Lennox - Toe ons nog kinders was
6 David Fourie - Baby maak net oop jou deur
5 Jak de Priester - Elvis is nie dood nie
4 Bok van Blerk - Tyd om te trek
3 Wicus van der Merwe - My Rene
2 Gerhard Steyn - Baby Tjoklits
1 Bok van Blerk - Afrikanerhart
(Afrikanerhart is nou reeds vir 11 agtereenvolgende weke in die nommer 1 posisie)

Groentjie:
Pieter Smith & Jannie Moolman - Soetdoringboom.
Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Top10 vir 29 Oktober 2009

10 Irene van Wyk & Pieter Koen - Lyne van jou lyf
9 Jak de Priester - Groen Mamba
8 Ruben Lennox - Toe ons nog kinders was
7 Jak de Priester - Elvis is nie dood nie
6 Gillaume - LalaLiedjie
5 Bok van Blerk - Tyd om te trek
4 David Fourie - Baby maak net oop jou deur
3 Wicus van der Merwe - My Rene
2 Gerhard Steyn - Baby Tjoklits
1 Bok van blerk - Afrikanerhart

Groentjie
Arno Jordaan - En ek draai
Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Top10 vir 8 Oktober 2009

10 Jak de Priester - Elvis is nie dood nie
9 Solidariteit - Smeekgebed
8 Bok van Blerk - Tyd om te trek
7 Leon Ferreira & Jolette Odendaal - Dis dieselfde son
6 Wicus van der Merwe - My Rene
5 Gerhard Steyn - Baby Tjoklits
4 Jak de Priester - Groen Mamba
3 Guillaume - LalaLiedjie
2 David Fourie - Baby Maak net oop jou deur
1 Bok van Blerk - Afrikanerhart

Groentjie:
Ruben Lennox - Kinders was nog kinders.
Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Afrikaanse Top 10, 24 September 2009

10 Bok van Blerk - Tyd om te trek
9 Pieter Naude - Daar wees
8 Gerhard Steyn - Baby Tjoklits
7 Wicus van der Merwe - My Rene
6 Solidariteit - Smeekgebed
5 Jak de Priester - Groen Mamba
4 Leon Ferreira & Jolette Odendaal - Dis dieselfde son
3 David Fourie - Baby maak net oop jou deur
2 Gillaume - LalaLiedjie
1 Bok van Blerk - Afrikanerhart

Groentjie:
Amore Vittone - Moet meer as liefde wees
Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Afrikaanse Top10 vir 17 September 2009

10 Gerhard Steyn - Baby Tjoklits
9 Pieter Smith - Agste wonder
8 Wicus van der Merwe - My Rene
7 Jak de Priester - Groen Mamba
6 Pieter Naude - Daar wees
5 Solidariteit - Sielsgebed
4 David Fourie - Baby, Maak net oop jou deur
3 Leon Ferreira & Jolette Odendaal - Dis dieselfde son
2 Gillaume - LalaLiedjie
1 Bok van Blerk - Afrikanerhart

Groentjie:
Amore Vittone - Moet meer as liefde wees.
Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Afrikaanse top 10 op Uitsaaines, 10 September 2009

10 Wicus van der Merwe - My Rene
9 Arno Jordaan & Steve Hofmeyr - Sjoe
8 Jak de Priester - Groen Mamba
7 Pieter Smith - Agste wonder
6 Pieter Naude - Daar wees
5 David Fourie - Baby Maak net oop jou deur
4 Solidariteit - Sielsgebed
3 Leon Ferreira & Jolette Odendaal - Dis dieselfde son
2 Gillaume - LalaLiedjie
1 Bok van Blerk - Afrikanerhart

Groentjie:
Amore Vittone - Moet meer as liefde wees.

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Help ons!

ADVERTEER HIER!

Kraaipromosies

Hulpstaaf

Gebeurtenisse

There are no upcoming events

Uitsaaines Winkel

Luister Radio!

Klik onder en luister, KANAAL EEN, ADSL hoespoed lyne, stereo kanaal.

Klik onder en luister, KANAAL TWEE, vir "Dial-up 56k modums" of stadiger spoed lyne, mono kanaal.

Laai Afrikaanse MP3's Af!

Die "Boere Generaal" is ook beskikbaar vir aflaai

Soek met Google

Custom Search

Skenkings

As jy van ons radiostasie hou, en graag 'n ietsie aan ons wil skenk, enige bedraggie is welkom, druk net op die "donate" knoppie.

Wie Kuier hier?

Besoekers: 8

AFRIKAANSE MAATS!

Wat is Nuut?

ARTIKELS

Geen nuwe artikels

KOMMENTARE laaste 2 dae

Geen nuwe kommentaar

TRACKBACKS laaste 2 dae

Geen nuwe trackback kommentaar

Links laaste 2 weke

No new links

Media Gallery last 7 days

No new media items

Files last 14 days

No new files
No new comments

Poll

Sal jy daarvan hou om op 'n Sondag na 'n erediens op Uitsaaines te luister?

Sal jy daarvan hou om op 'n Sondag na 'n erediens op Uitsaaines te luister?

  •  Ja
  •  Nee
This poll has 0 more questions.
Results
Other polls | 149 votes | 0 kommentaar
Klassieke Keur: Moet dit bly, of gly?

Moet Klassieke Keur wat Sondagaande om 21:00 SA tyd uitgesaai word, bly, of moet dit stop om plek te maak vir iets anders?

  •  Bly
  •  Gly
This poll has 0 more questions.
Results
Other polls | 18 votes | 0 kommentaar
Wat is jou gunsteling tyd wanneer jy na Uitsaaines Live luister

Wat is jou gunsteling tyd wanneer jy na Uitsaaines Live luister

  •  Oggende (SA Tyd)
  •  Tussen 12:00 en 14:00 (SA Tyd)
  •  Middae (SA Tyd)
  •  Aande vanaf 18:00 (SA Tyd)
  •  Aande vanaf 20:00 (SA Tyd)
  •  Aande vanaf 22:00 (SA Tyd)
  •  Later in die Aande, na 23:00 (SA Tyd)
This poll has 0 more questions.
Results
Other polls | 864 votes | 3 kommentaar