Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Uitsaaines.co.za
Wednesday, September 08 2010 @ 08:42 PM CDT

Studio 1 Tel nommer

Skakel die Ateljee by 087 941 6088 vanuit SA, of +27 87 941 6088 vanuit Buiteland tydens inbel programme

Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

En Die Wenner Is...

Baie dankie vir al julle inskrywings vir die "Karakters Langs My Pad kompetisie.

En die gelukkige wenner is...

...

...

Erika Voster

Baie geluk, Erika.

Gese?nde Kersfees!
Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

?Karakters Langs My Pad? ? Kompetisie

Soos belowe, het ons die voorreg om ?n ekslusiewe getekende kopie van Dries Weyers se ?Karakters Langs My Pad? aan een van Uitsaaines Live! se ondersteuners te skenk. Hoe neem jy deel? Dis baie maklik.

Die kompetisie is oop vir almal, ongeag of jy al voorheen op Uitsaaines Live! gewen het. Inskrywings word aanvaar slegs via e-pos en sluit om 6nm SA tyd, Donderdag, 20 Desember 2007. Die wenner word tydens die H?ppie Hart Program op 20 Desember 2007 tussen 7nm en 8nm SA tyd op Uitsaaines Live! aangekondig. Die wenner sal ook op hierdie webblad en via e-pos in kennis gestel word.

Om in te skryf, antwoord die vier maklike vrae (al die antwoorde is beskikbaar op die webblad) en stuur die antwoorde met jou naam, van en e-pos adres na:

    dalene@kraaipromosies.co.za


Alle inskrywings met die korrekte antwoorde gaan in ?n ?koekieblik? en die wenner se naam word op die lug getrek (een inskrywing per persoon, so as jy vir my tien e-posse stuur, waardeer ek die aandag, maar ek sit jou naam net een keer in die koekieblik!). Dis al. Hoe maklik kan dit nou wees?

Hier is die vrae:

? Wat is die telefoonnommer wat jy vanuit Amerika kan skakel tydens inbelprogramme om die ateljee in Suid-Afrika te bereik?

? Noem 3 programme waarna jy weekliks op Uitsaaines Live! kan luister.

? Wat was Dries Weyers, skrywer van Karakters Langs My Pad, se beroep?

? Bonus Vraag: Wat is jou gunsteling Afrikaanse radio stasie?

Voorspoed, en ek hoop JY is die gelukkig wenner!
Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Kompetisie!

    Wen ?n Eksklusiewe Getekende Kopie van Dries Weyers se Karakters Langs My Pad!!


Sluit 2007 op 'n ho? noot af. Dries Weyers het een van sy oulike boekies geskenk en 'n gelukkige luisteraar kan dit wen.

Luister Dinsdag, 18 Desember, na Dalene op die H?ppie Hart Program op Uitsaaines Live! vir besonderhede, of kry al die inligting hier op die webblad. Die wenner word Donderdag, 20 Desember, op die H?ppie Hart Program, asook op die webblad, aangekondig.

    Voorspoed!
Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Verhoudings en Jou Sterreteken...Die Begin

Aa, die liefde. Daar is geen twyfel nie ? dit is nie maklik om jou lewensmaat te ontmoet nie. Maar onthou: moenie aanneem dat wat vir jou vriende werk, noodwendig vir jou gaan werk nie. Volgens ?n astroloog is daar ?n regte en ?n verkeerde manier vir jou sterreteken om te werk te gaan met die liefde. Kom ons kyk ?n bietjie ? dalk is dit die rede hoekom jy so sukkel!

Epos Artikel aan 'n Vriend Vertoon Drukbare Weergawe

Kom Kuier Saam!

WELKOM BY DIE H?PPIE HART SHOW

Ons kuier elke Dinsdag- en Donderdagaand 19h00 tot 20h00 SA tyd op Uitsaaines Live!. Hier praat ons oor allerhande dinge. Die stories sal jou laat glimlag, laat wonder en soms selfs kliphard laat giggel - maar ek belowe hulle sal jou nooit hartseer of depressief maak nie. En die musiek? Jou tone sal sommer krul van lekkerkry - ons smaak mos Afrikaans! Kom maak 'n draai in die kletskamer by www.goggaweb.com en gesels saam.

Stuur gerus vir my 'n e-possie. Lewer kommentaar op die program, of gesels sommer net. Stuur die posduif na:
    dalene@kraaipromosies.co.za
Kom loer gereeld hier in - ek sal af en toe van julle gunsteling stories uit die program hier plaas.

Hart-elike Groete,

Dalene Hart

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Help ons!

ADVERTEER HIER!

Kraaipromosies

Hulpstaaf

Gebeurtenisse

There are no upcoming events

Uitsaaines Winkel

Luister Radio!

Klik onder en luister, KANAAL EEN, ADSL hoespoed lyne, stereo kanaal.

Klik onder en luister, KANAAL TWEE, vir "Dial-up 56k modums" of stadiger spoed lyne, mono kanaal.

Laai Afrikaanse MP3's Af!

Die "Boere Generaal" is ook beskikbaar vir aflaai

Soek met Google

Custom Search

Skenkings

As jy van ons radiostasie hou, en graag 'n ietsie aan ons wil skenk, enige bedraggie is welkom, druk net op die "donate" knoppie.

Wie Kuier hier?

Besoekers: 6

AFRIKAANSE MAATS!

Wat is Nuut?

ARTIKELS

Geen nuwe artikels

KOMMENTARE laaste 2 dae

Geen nuwe kommentaar

TRACKBACKS laaste 2 dae

Geen nuwe trackback kommentaar

Links laaste 2 weke

No new links

Media Gallery last 7 days

No new media items

Files last 14 days

No new files
No new comments

Poll

Sal jy daarvan hou om op 'n Sondag na 'n erediens op Uitsaaines te luister?

Sal jy daarvan hou om op 'n Sondag na 'n erediens op Uitsaaines te luister?

  •  Ja
  •  Nee
This poll has 0 more questions.
Results
Other polls | 149 votes | 0 kommentaar
Klassieke Keur: Moet dit bly, of gly?

Moet Klassieke Keur wat Sondagaande om 21:00 SA tyd uitgesaai word, bly, of moet dit stop om plek te maak vir iets anders?

  •  Bly
  •  Gly
This poll has 0 more questions.
Results
Other polls | 18 votes | 0 kommentaar
Wat is jou gunsteling tyd wanneer jy na Uitsaaines Live luister

Wat is jou gunsteling tyd wanneer jy na Uitsaaines Live luister

  •  Oggende (SA Tyd)
  •  Tussen 12:00 en 14:00 (SA Tyd)
  •  Middae (SA Tyd)
  •  Aande vanaf 18:00 (SA Tyd)
  •  Aande vanaf 20:00 (SA Tyd)
  •  Aande vanaf 22:00 (SA Tyd)
  •  Later in die Aande, na 23:00 (SA Tyd)
This poll has 0 more questions.
Results
Other polls | 864 votes | 3 kommentaar