Karink is 'n dinamiese kunstenaar en 'n belewenis op enige verhoog, hetsy teater, opelugvertonings, feeste, troues, danse of oggendtees. Sy bied 'n verskeidenheid van musiek en vermaak met mening in Afrikaans en Engles. Haar gepoleerde klanke, hamonieë en verhoog-persoonlikheid spreek van bedrewe ondervinding in die musiekbedryf.
Op Uitsaaines hoor ons dikwels haar unieke musiek, en ons gesels Donderdag aand 10 APRIL 2008, om 20:00 SA Tyd met haar, so, moet nie misloop om meer te wete te kom oor Karin K!