Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Uitsaaines.co.za
Wednesday, September 08 2010 @ 08:35 PM CDT

Daaglikse Program Rooster

Let asseblief daarop dat ons tans besig is om ons programrooster te herskeduleer. Ons vra om verskoning vir enige ongerief, en hoop om die rooster so gou moontlik te finaliseer.
Aanbieder SA Tyd Maandae
Quinten 11:30 - 11:45 Goggatyd (vir die jong span) (Herhaling)
Raymond en Ettienne de Heus 14:00 - 15:00 Wat sê die Reg (Herhaling)
Jacques 18:00 - 19:00 Lukraak met Jacques
Nico 20:00 - 21:00 Kliek
Raymond 21:00 - 22:00 Maandagversoeke: Stuur jou versoek na studio@uitsaaines.co.za
Aanbieder SA Tyd Dinsdae
Janie 10:00 - 11:30 Janie, lewendig vanuit Spanje
Quinten 14:00 - 15:00 Kuier saam met Quinten (Herhaling)
Jacques 18:00 - 19:00 Lukraak met Jacques
Dalene 20:00 - 21:00 Potpourri
Aanbieder SA Tyd Woensdae
Nico 10:00 - 11:00 Kliek (Herhaling)
Quinten 14:00 - 15:00 Nog 'n Draai: Vir alle liefhebbers van Boeremusiek (Herhaling)
Jacques 18:00 - 19:00 Lukraak met Jacques
Raymond en Ettienne de Heus 21:00 - 22:00 Wat sê die Reg
Quinten 22:00 - 23:00 Duskant Woensdag Versoeke: Stuur jou versoek na q@uitsaaines.co.za
Aanbieder SA Tyd Donderdae
Janie 10:00 - 11:30 Janie, lewendig vanuit Spanje
Dalene 14:00 - 15:00 Potpourri (Herhaling)
Jacques 18:00 - 19:00 Lukraak met Jacques
Quinten 19:30 - 19:45 Goggatyd (vir die jong span)
Nico 20:00 - 21:00 Kliek
Quinten 21:00 - 22:00 Kuier saam met Quinten
Quinten 22:00 - 23:00 Afrikaanse Top 10
Aanbieder SA Tyd Vrydae
Nico 14:00 - 15:00 Kliek (Herhaling)
Jacques 18:00 - 19:00 Lukraak met Jacques
Quinten 20:00 - 21:00 Nog 'n Draai: Vir alle liefhebbers van Boeremusiek
Aanbieder SA Tyd Saterdae
Nico 11:30 - 13:30 Kliek (Omnibus)
Quinten 13:30 - 13:45 Goggatyd (vir die jong span) (Herhaling)
Quinten 14:00 - 15:00 Afrikaanse Top 10 Herhaling
Jacques 18:00 - 19:00 Boerejol
Aanbieder SA Tyd Sondae
Jacques 18:00 - 19:00 Afrikaanse Gospel uur
Quinten 20:00 - 21:00 Pitkos
Quinten 21:00 - 22:00 Klassieke Keur

Studio 1 Tel nommer

Skakel die Ateljee by 087 941 6088 vanuit SA, of +27 87 941 6088 vanuit Buiteland tydens inbel programme

Geen Nuus om te Vertoon
Daar is geen nuwe nuusartikels om te vertoon nie. Daar mag dalk geen nuusartikels vir hierdie onderwerp wees nie of jou gebruikersvoorkeure mag dalk te beperkend wees. vir onderwerp DAAGLIKSE PROGRAMROOSTER

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Help ons!

ADVERTEER HIER!

Kraaipromosies

Hulpstaaf

Gebeurtenisse

There are no upcoming events

Uitsaaines Winkel

Luister Radio!

Klik onder en luister, KANAAL EEN, ADSL hoespoed lyne, stereo kanaal.

Klik onder en luister, KANAAL TWEE, vir "Dial-up 56k modums" of stadiger spoed lyne, mono kanaal.

Laai Afrikaanse MP3's Af!

Die "Boere Generaal" is ook beskikbaar vir aflaai

Soek met Google

Custom Search

Skenkings

As jy van ons radiostasie hou, en graag 'n ietsie aan ons wil skenk, enige bedraggie is welkom, druk net op die "donate" knoppie.

Wie Kuier hier?

Besoekers: 7

AFRIKAANSE MAATS!

Wat is Nuut?

ARTIKELS

Geen nuwe artikels

KOMMENTARE laaste 2 dae

Geen nuwe kommentaar

TRACKBACKS laaste 2 dae

Geen nuwe trackback kommentaar

Links laaste 2 weke

No new links

Media Gallery last 7 days

No new media items

Files last 14 days

No new files
No new comments

Poll

Sal jy daarvan hou om op 'n Sondag na 'n erediens op Uitsaaines te luister?

Sal jy daarvan hou om op 'n Sondag na 'n erediens op Uitsaaines te luister?

  •  Ja
  •  Nee
This poll has 0 more questions.
Results
Other polls | 149 votes | 0 kommentaar
Klassieke Keur: Moet dit bly, of gly?

Moet Klassieke Keur wat Sondagaande om 21:00 SA tyd uitgesaai word, bly, of moet dit stop om plek te maak vir iets anders?

  •  Bly
  •  Gly
This poll has 0 more questions.
Results
Other polls | 18 votes | 0 kommentaar
Wat is jou gunsteling tyd wanneer jy na Uitsaaines Live luister

Wat is jou gunsteling tyd wanneer jy na Uitsaaines Live luister

  •  Oggende (SA Tyd)
  •  Tussen 12:00 en 14:00 (SA Tyd)
  •  Middae (SA Tyd)
  •  Aande vanaf 18:00 (SA Tyd)
  •  Aande vanaf 20:00 (SA Tyd)
  •  Aande vanaf 22:00 (SA Tyd)
  •  Later in die Aande, na 23:00 (SA Tyd)
This poll has 0 more questions.
Results
Other polls | 864 votes | 3 kommentaar