Reguit Klets Aflaaibare Potgooie
Klik op die betrokke program wat jy wil aflaai, se skakel om dit af te laai. Die leggers is tussen 40 en 55 MB elk groot, en jy benodig ten minste 'n ADSL konneksie om ongestoord af te kan laai, in ongeveer 10 na 20 minute se tyd, afhangende van jou lynspoed. Indien jy nie kan aflaai, en graag een van die programme op CD wil bekom, skryf aan ons by studio@uitsaaines.co.za.
Skryf in op ons RSS FEED vir Reguitklets Programme.
1. Verdraagsaamheid, Xenofobie, 5 Junie 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI
2. Blyers of Glyers, 12 Junie 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI
3. Waar is jou wortels?, 26 Junie 2008, KLIK HIER OM AF TE LAAI
4. Is die huwelik relevant?, 3 Julie 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI
5. Afrikaanse Kunstefeeste, 10 Julie 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI
6. Wat is Sonde? 17 Julie 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI
7. Waar sit jou God? 24 Julie 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI
8. Wit Armoede, 31 Julie 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI
9. Gay Regte, 14 Augustus 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI
10. Satanisme, 21 Augustus 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI
11. Moreletapark verloor Hofsaak, 28 Augustus 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI
12. Krisis in SA Onderwys, 4 September 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI
13. Is vroue onderdanig aan mans?, 18 September 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI
14. Die VGK en NGK in gesperk, 9 Oktober 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI 56 mb stereo
OFKLIK HIER OM AF TE LAAI 6 mb mono vir dial up
15. Politiek in SA, Pieter Mulder van Vryheidsfront+, 16 Oktober 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI 57 mb stereo
OFKLIK HIER OM AF TE LAAI 9.7 mb mono vir dial up
16. Grondeise in Suid Afrika, 23 Oktober 2008. KLIK HIER OM AF TE LAAI 54 mb stereo
OFKLIK HIER OM AF TE LAAI 7 mb mono vir dial up
17. Orania, 30 Oktober 2008 KLIK HIER OM AF TE LAAI 60 mb stereo
OFKLIK HIER OM AF TE LAAI 7 mb mono vir dial up
18. Obama en SA, 6 November 2008 KLIK HIER OM AF TE LAAI 57 mb stereo
OFKLIK HIER OM AF TE LAAI 7 mb mono vir dial up













Argentinië in Afrikaans deur Laurik International waar ons u kan help met besigheids-, of plesiersbesoeke, landbou toere en alles om Argentinië maklik te maak.

